Doom II: MAP03T

Score
3.40
Views
3,645
Faves
4
Votes
7

Rating Details

Value: 6.8070520466
Count: 7

Description

Yes, it's another Doom II at 120 FPS thing. MAP03 is probably one of my favorite maps in Doom II. Mainly because of that big room with the imps and chaingunners and stuff. Anyway, as I have said before, you probably will not understand this at all. That's what makes it fun.


Die pankreas of die alvleisklier is 'n orgaan wat retroperitoneaal (agter die peritoneum) in die buikholte, gedeeltelik agter die maag en die boonste deel van die dunderm (duodenum) geleë is. Dié orgaan is ook aanliggend tot die linker nier en bynier. In volwassenes is die pankreas 12 tot 15 cm lank en weeg 70 tot 100 gram. Dit bestaan uit 'n caput (kop),'n corpus (liggaam) en 'n cauda (stert) en is 'n gemengde klier met eksterne en interne sekresie (afskeiding).